Ons vergader hier vandag om fees te vier Terwyl ons eed sweer hier voor Vader en ons Heer Opregte liefde diep en teer God gee vir my Meer as wat ek vra in jou Jy's die held van wie ek hou Al die jare vol verdriet was werd die wag My hart rus nou in jou hand held van my droom Jy is my alles nou en elke een kan sien... Jy is die een wat my bekoor (begeer) Dit was jy...held van my droom Die antwoord op my gebede... Dit was jy...held van my droom Die antwoord op my gebede.... Dit was jy Tere glimlag belig my pad, oë wat in my Siel in kyk en by my bly die hele dag Sagte gees net soos n duif deurweef Met wysheid van ons Heer, God het sowaar Niks gemis dié keer. Al die jare vol verdriet was werd die wag Jare van wag en hoop het nou op end geloop Ek't nooit besef wat Hy vir my berei God ken my beter dan ek dink Dit was jy...held in my droom Die antwoord op my gebede.... Dit was jy...God's geskenk aan my Uitgesoek deur Jesus...liefde van my lewe Vriend en nou my sielsmaat... Dit was jy Vriend en nou my sielsmaat ... Dit was jy